lene.'s Journal, 08 Feb 22

Dinner is served 😋

View Diet Calendar, 08 February 2022:
1267 kcal Fat: 71.75g | Prot: 99.16g | Carbs: 50.73g.   Breakfast: Raspberries, Vitatech Collagen, Health Connection Wholefoods Psyllium Husks, USN Diet Whey Isolean Wheytella. Lunch: My Matcha Matcha Tea Powder, Woolworths Raw Honey, Safari Pitted Dates, Nature's Choice Chia Seeds, Pumpkin Seeds, Lifestyle Food Sunflower Seeds, Flaxseed Seeds , Goji Berries, Pick n Pay Full Cream Plain Yoghurt. Dinner: Lamb Loin Chop (Lean and Fat Eaten), Lamb Loin Chop (Lean and Fat Eaten), Green Olives, Woolworths Feta, Grapefruit, Woolworths Herb Salad. Snacks/Other: Water , Superfoods Organic Wheatgrass Powder. more...
55 kcal Exercise: Samsung Health - 24 hours. more...

15 Supporters    Support   

Comments 
En ek is so lus vir skaapvleis! Het twee groot varktjops in die vrieskas, sommer vanoggend braai ek hulle vir ontbyt. Laat die bure wakkerword en dit ruik, terwyl hulle werk toe moet gaan. 😁 Darem lekker as mens vir jouself werk.  
08 Feb 22 by member: BesteKat
n skaap tjoppie op die braai is beslis my gunsteling tipe vleis 😋 Ek hoop jyt daai varktjops se vet lekker crispy gebraai 😉 
09 Feb 22 by member: lene.
WoensdagOGGEND 07h00 steek ek toe sowaar vuur op. 🤣 My bure het braaivleis geruik op pad werk toe. Kan net dink wat hulle gedink het. 😂 En die arme skoolkinders wat pap moes eet terwyl 'n heerlike braaivleisreuk onder hul neusies sweef. Seker 10 jaar laas braaivleis vir ontbyt gehad. Maar net een groot tjop, wat steeds 800 kcal was. Dis nou sonder vet, volgens FatSecret, terwyl daar wel 'n lekker lagie vet was wat ek maar gerieflik uitgelaat het. 😋 Nou sien jy hoe jou foto van skaaptjoppies my dieet affekteer. 😝 
09 Feb 22 by member: BesteKat
@BesteKat 🤣 
09 Feb 22 by member: Fleebus
Ek laat my kos mooi lyk sodat dit nog beter smaak 🤦🏼‍♀️ maar vertrou my as ek deur my eie foto's gaan, maak ek myself honger 😅 Die goeie vleis is hoog in kalorieë. Volgens die app het my skaaptjops op 861kcal gekom. Ek hou van goeie kos, so ek moet die hele dag dophou wat ek eet om genoeg kalorieë vir die aand oor te hê ☺️ 
10 Feb 22 by member: lene.
Dis juis wanneer die kos beter smaak, dat mens nóg inskep! 😁 Ek het self nie voor ek hierdie app begin gebruik het, geweet dat vleis soveel kalorieë het nie. En beskuit. En steak & kidney pasteie. Dis verstommend hoe vinnig mens daai onsigbare goedjies ophoop. Gister 2 en 'n halwe pasteie geëet, kan myself skop. En tog is daar dae wat ek onder 1000 kalorieë bly, en steeds nie honger voel nie. Het darem goed gewig verloor, en maklik ook.  
11 Feb 22 by member: BesteKat

     
 

Submit a Comment


You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
 


lene.'s Weight History


Get the app
    
© 2024 FatSecret. All rights reserved.